Ek mis jou...
Elke oggend word ek wakker, dan besef ek hoe ver jy werklik is, dan sit ek my grimmering op en bid vir 'n goeie dag...
Ek weet dat Die Liewe Vader my wakkend dop hou en dat Hy my terug sal lei na Jou toe. Ek moet net ann hou leef, sodat Hy my kan deur sien...
Alhoewel jy nie naby is nie en soveel muile ver is, het ek jou nog baie lief, selfs na 'n verlangende dag soos vandag...
Ek mis jou regtig onophoubaar my geliefde, ek wens met my alles dat ek daar is, maar ten spyte dat ek jou nie hier het nie, ten minste het ek nog lug....
En solank die lug deur my vloei, sal my hart aan jou behoort.
JY WORD GEMIS...
EK MIS JOU!!!







