"Ek wiet oz makee/geld broe.. Soe wiet ek change/self soe.. But som hustle hard om eerste Te staan innie lyn oppad/hel toe.. Ek sien elke dag sielle wie hulself op/offer ou pel... Hulself innie hande van'ie Duiwel/los virrie geld... Vriet heeldag "nigga nigga", maar makee regte/kos want daai'z wealth.. En as ek praat van 'KOS'? Dan praat Ek van/"Knowledge Of Self"... Daiz an een van'ie elements wat Hip/Hop vir oz stel... Julle's real?..Ha! Soe real soes Santa/Clause met sy elves.. Julle doenit'ie virrie liefde, Julle doen'it vir star/dom.... Maar sodra julle start/om... Te rap, hoor ek 'n aap/brom... Want wat ek sien sodra ek na jou toe staar?,,/ DOM!.... Want jy klink'ie eers soesie plek, Waaruit jy fokkin vandaan/kom... En die irony innie trap van die/damn rappers kan ek hoor... Want sodra jy net dink aan waar/mens cash dalk kan opspoor... Copy hulle fake rappers, Want hulle wil/hê Americans moet hoor... Dan spat hulle agter All-Seeing-Eyes, En sit verder hulle/ancestors innie oë..." -DieStrakSin #Truth #Waarheid #DieStrakSin #HipHop #Real #Eg #Rymklets #Digkuns #Afrikaans #Rap #Art #Rimestein #RitmeEnGedigte #REG #CapeFlats ,#Kaapstad #CPT #SA #Emcee #Producer #Writer #Poet #RhythmAndPoetry (at Cape Town, Western Province, South Africa) https://www.instagram.com/p/B9i1rk5nuHy/?igshid=1htjvbzgh17cu