Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings 2024
Ek is sooo opgewonde om hierdie nuus te kan deel... dat ek uit genooi is na die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings 2024 !!!!
Ek mag saam met die wonderlike genomineerde musikante die rooi tapyt loop. En na die tyd saam met die wenners "party".
Nie in my wildste drome sou ek ooit kon dink dat ek, van alle mense, so 'n geleentheid sal kan en mag by woon nie.
Baie dankie Pretoria FM











