My liefste sussie, my enigeste sussie (biologies gesproke). Jy is uiteindelik legal en reg vir die lewe. Jy het die mooiste glimlag en hart wat baie mense aanraak, n fantastiese ongeskonde naiwiteit om in mense te glo sonder ophou. Om eers self te toets voordat jy sal sê dis goed of sleg. Hardkoppig soms maar altyd oulik. Jy het n plek in baie se harte en nog n grooter plek in my hart. Jy is my beste vriendin en ook my sussie. Ons kon soms erg baklei maar ons kon ook saam sterk staan en veg vir dit waarin ons glo. Jy word by eie dag mooier en oulikker hopelik is jy volgende jaar hier by my en kan ons saam stellies se strate rooi verf. Mag jy altyd sulke wonderlikke vriendinne hê soos daai wat vandag by jou is. #liefjou #sussieverjaarvandag #bday #birthdaygirl #liefjousommerbaie #magjyaltydsopragtigbly #altyd