Luiaard gaan na die mier
Luiaard gaan na die mier
click here to translate.. In opdrag van SHARE YOUR WORLD – 2016 WEEK 9 Hierdie gedelery is oorspronklik in Engels, maar ons kan mos die Rooitaal omdop!
Het jy vandag iets gedoen wat jy vreeslik graag wou doen?
Vanoggend het ek tuisgebakte sjokelade muffins gaan afgee by my Indiese buurvrou. Sy is soos ‘n besige miertjie, oppad werk toe of besig om haar seuntjie rond te karwei. Tog maak sy…
View On WordPress








