'n Nuwe dag
Image:Pixabay Ek lê half wakker in die grou lig van hierdie nuwe dag en ek hoor ook soos Ina Rossouw hoe: “Klankdig ligloos is die land –maar dan, baie omsigtig,begin ‘n lysterdie stilte uitmekaar haal …”Ina Rossouw- En dit is die mooiste dag vir my! Loading… Leave a comment Cancel reply Δ







