Dutch politician Jan de Lange, 1982.
seen from China

seen from United States
seen from Norway
seen from South Korea
seen from China
seen from United States
seen from Moldova
seen from Belgium

seen from Moldova
seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from France
seen from United States

seen from United States
seen from United States
seen from Russia
seen from United States
seen from United States
Dutch politician Jan de Lange, 1982.
Dutch politician Jan de Lange, 1971.
Dutch politician Jan de Lange, 1978.
Graphic design by Fabian De Lange
Family Camp Fire Stories: Hans Dons De Lange
Hans Dons De Lange was ‘n reus van ‘n man, met rooi hare en ‘n vurige humeur. Hy was ‘n natuurlike leier en geliefd onder sy mense.
.
Hy was deel van die Maritz trek wat later saam met Piet Retief, Natal ingetrek het.
.
Hy was ‘n bobaas verkenner en ‘n uitmundende strateeg. Dit was hy wat Andries Pretorious oortuig het om die laer in die loop van Bloed Rivier te trek en sodoende die voortrekkers die voordeel te gee in die uiteindelik slag van bloedrivier.
.
Na die slag van Bloed Rivier het hy himself in Natal gevestig en is deur die Zulu koning, Panda, as ‘n amptelike inwoner aangewys. Hans Dons en Panda het goed oor die weg gekom en hulle vriendskap was gebou op wedersydse respek. self nadat Natal ‘n Britse Kolonie geword het, het Hans Dins in Natal gebly en sy vriendskap met Panda gehou.
.
In 1860 het Oanda vir Hans Dons ‘n geskenk gestuur, ‘n jong Zulu meisie as ‘n vrou. Vir Hans Dons, geskoei in Calvinisme, was hierdie geskenk so ‘n ietwat van ‘n verleentheid, en uiteindelik was dit die direkte oorsaak van ‘n tragedie waarvoor Hans Dons met sy lewe betaal het.
.
Hans Dons het gereel dat die meisie met een van die senior Zulus op sy plaas sou trou, maar voor dit kon gebeur is sy deur ‘n ander Zulu man verkrag. Die 60 jarige Hans Dons het die verkragte gearresteer en hom na die naaste Vrederegter geneem om die saak te raporteer en die oortrede aan die gereg te oorhandig.
.
Gedurende die reis het die beskuldige met Hans Dons ‘n woorde wisteling gehad. Hierdie woorde wisteling het oorgegaan in ‘n geveg waarin De Lange se gewwer afgevuur het en die Zulu man beswyk het.
.
Hans Dons het sy reis voortgesit die saak van verkragting geraporteer maar niks genome van die dood van die beskuldige nie. Die lyk van die zulu is later gevind en hy is as die beskuldige geidentifiseer - en Hans Dons De Lange is aangekla van moord. Hy was skuldig gevind deur die jurie en ter dood veroordeel.
.
‘n Oproepe van simpatie het vanuit die hele kolonie opgegaan. Versoekebegenadiging is gemaak. Selfs die gevangenis persomeel was simpatiek teenoor hom - hy was toegelaat om te kom en gaan sonder dat sys el se deur ooit gesluit was. Almal het gehoop da thy sou ontsnap en ‘n nuwe lewe in die Transvaal sou begin.
.
Maar Hans Dons het nog nooit tevore weggehardloop en hy was nie van plan om nou te begin nie. In desperaatheid het sy vrou ‘n boodskap na s you vriend, Koning Panda gestuur en hom om hulp gesmeek.
.
Die dag van die ter doodstelling het aangebreek. Vroeg die oggend het Hans Dons die besope laksman gewaarsku, seker dat hy ‘n groot man was, dat ‘n ordentlike tou nodig sal wees.
.
Die laks man vol eie waan, het De Lange laat verstaan da thy sy besigheid goed ken en dat dit nie nodig is vir De Lange om hom van sy eie besigheid te leer nie.
.
Wat ‘n aaklige afvere:
Die tou het gebreek en ‘n half dooie Hans Dons is terug gesleep en weer opgehang. Hierdie keer het die tou gehou.
.
Panda het die boodskap gekry, maar eers heelwat later - en sy impi gestuur om Hans Dons te bevry. Toe die Impi’s ariveer, het ‘n wit kraai oor hulle gevlieg. Hulle het omgedraai omdat die wit kraai die boodskapper van hul voorvaders was om nie voort te gaan en Hans Dons te bevry nie.
Margaret M. De Lange
http://www.margaretmdelange.com/