Deur die driwwe draf die donkies.
Dit is drie en dertig donkies.
Doedoe deuntjie, daar is droomland.
Dis die donker nag se droomland.
Drie en dertig donkies dink,
Dit is droomdrank wat hul drink. Domkop donkies droom bedags, Droom in elk geval ook snags.










