Red ons nasie
Ek het verlede naweek “Saving Mr. Banks” uitgeneem. Dit is ‘n wonderlike fliek. Dit is ‘n drama en ‘n moet kyk vir almal wat deur trauma gaan. Die lewe is wreed maar daar is hoop. Dit gaan nie altyd goed met ons almal nie, en baie families gaan deur moeilike tye. Daar is soms baie hartseer wat plaasvind. Die lewe is hard en baie lewens word geaffekteer op verkillende maniere en vlakke. Soms…
View On WordPress













