•|17319|• Eks maar net ‘n hedendaagse Israeliet, slegs vir ‘n wyle in die gebied. Elke ander dag pak ek op, beweeg ek aan. Opsoek na die beloofte land. Ek struikel en val, en met tye dwaal ek veertig jaar in die vervloekte woestyn. Die belofte bly staan, die land van melk en heuning, wag in al Sy prag op die horison van eendag. Niemand kan egter vir my vertel wanneer eendag verander in vandag. My gebed is dat ek op die horison sal staan gekleë in rooi gere(e)d. -f . . #gereed #gered #gedig #gedink #gedeel #dromer #skrywer #digter #instagramgedigte #digkuns #kuns #afrikuns #afrikaans #taalvannyhart #vosverhaal #guy #monday #mood #dreamer #student https://www.instagram.com/p/BvcQFoBhFxK/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1l399r2tmveb3







