Haise Sasaki is Ken Kaneki.
Tokyo ghoul fan art
seen from India
seen from United States
seen from Kazakhstan
seen from Yemen

seen from United Kingdom
seen from France
seen from Netherlands

seen from United Kingdom

seen from Italy
seen from United Kingdom
seen from Türkiye
seen from India
seen from United Kingdom
seen from United States
seen from Türkiye

seen from United Kingdom
seen from United Kingdom

seen from United States

seen from Pakistan
seen from Kazakhstan
Haise Sasaki is Ken Kaneki.
Tokyo ghoul fan art
Saiko: You may be single and childless but youre totally a dorky dad.
Haise: I dont think I like your tone, young lady.
Saiko: Can I ride my bike outside?
Haise: Do what you want, I’m not your dad.
Haise, running after her two minutes later: Not in the street!
Hasie – Al Debbo
Hasie – Al Debbo Nico Carstens is a Boremusiek legend in South Africa. He not only released absolutely loads of albums, he also produced loads more for other artists. One of his most successful pairings was with the actor Al Debbo. That collaboration would produce 2 Springbok top 20 hits (‘Baas Jack’, a parody of Four Jacks & A Jill’s ‘Master Jack’ and ‘Sonbrilletjies’, an Afrikaans cover of…
View On WordPress
bietjie daarop wil gaan pik, sal ek intussen julle neste oppas."
Die rawe was natuurlik baie dankbaar en gou vlieg hulle daar weg, in die rigting waar Hasie beduie het. Maar soos julle julle kan voorstel, het die perde gou agtergekom dat niemand na hulle kyk nie en het in 'n kits na alle windstreke weg- gehol.
En Hasie, die onnutsige ding, het nooit die rawe se neste opgepas nie. Hy wip sommer daar weg, op soek na verdere avonture.
Toe kry hy 'n seuntjie wat skape oppas. ,,Middag, Skaapwagtertjie," groet hy weer vrien- delik.,,Gaan dit goed met jou?"
,,Ja, dankie, Hasie," antwoord die seun.,,Bring jy goeie nuus?"
Nuus?" vra Hasie.,,Al te seker. Gaan kyk 'n bietjie in daardie klompie bome: daar sal jy pragtige raafneste kry. As jy net in die bome klim, sal jy hulle maklik bykom. Ek sal intussen na jou skape kyk."
,,Baie baie dankie," roep die seun opge- uit.,,Ek wil juis so graag 'n raafnes besit."
Sonder meer gooi die seun sy herderstaf na Hasie en hardloop so gou soos hy kan in die rigting van die bome. En wil jy glo, hy het netsy rug gedraai en daar wip-wip Hasie weg, op soek na verdere avontuur.
Met vinnige hale spring hy oor die mooi, groen gras. Toe gaan sit hy op sy hurke en bespied die wêreld. Daar op 'n afstand sien hy 'n donker skaduwee al nader kom. Naderhand sien Hasie dat dit broer Wolf is. Maar Wolf gewaar hom nie dadelik nie en Hasie kug so saggies, om sy aandag te trek.
,,A! my ou vriend," begin Hasie.,,Lekker dag, nè?"
,,Lekker dag, jou voet!" brom Wolf baie nors. ,,Hoe kan ek 'n lekker dag geniet as daar niks te ete is nie? Dis miskien 'n goeie plan om jou sommer op te vreet."
Hasie se hare het van pure skrik orent gekom, en sy baard het sommer slap gehang.
,,Wat sêêêêê... Oom?" vra hy bangerig. Wolf sluip al nader, met 'n nare honger-uitdrukking in sy oë.
,,Ek het gesê dat ek jou sommer sal opvreet!"
,,0...0, O," piep Hasie. Ek dink nie dis 'n goeie plan nie. Kyk, Wolfie-lief, ek is net vel en been. Ek het lanklaas geëet."
„Ek ook. En as ek niks vetter kan kry nie, sal ek maar by jou begin."
Nie so haastig nie, Wolfie, nie so haastig nie. Ek kan jou sê waar lekker, vet is. Sommer 'n hele trop. Heerlike, sappige skaapvleis! Kyk, daar wei hulle op die veld wagter om na hulle te kyk!" sonder 'n skaap
Wolf kyk waar Hasie wys en toe hy die skape sien, lek hy sy lippe af. Jy's darem 'n gawe kêrel, Hasie! Tot siens! Ek hoop jy kry ook iets om te eet." Hy sluip gou daar weg en in 'n kits is hy tussen die skape, wat blêrend in alle rigtings hardloop.
Hasie slaak 'n sug van verligting dat hy so gou van Wolf ontslae geraak het. Hy lag tog al te lekker en wip-wip is hy daar weg, op soek na nuwe avonture.
Hierna het Hasie maar stadig gevorder, want hy wou ook sy honger stil. Hier pluk hy 'n groen grassie af, daar 'n sappige blaartjie. Maar hy kon niks verder vind om te doen nie. Wei-wei kom hy naderhand bo-op 'n berg. Daar gaan sit hy op sy hurke, om die wêreld te bekyk.
En watter vreeslike toneel het hy voor sy oë gesien!
Eers het hy so effentjies gegiggel, met sy pootjie voor sy mond. Toe haal hy sy pootjie weg en giggel hardop, met sy mond wawyd oop
En wil jy glo, toe sit hy op sy hurke en skater soos hy lag. Sy lyfie ruk so van die lag dat sy ore flap-flap om sy gesig. Later rol hy soos hy lag sy vier pootjies in die lug. Hy het so baie gelag dat die trane eintlik gestroom en die grassies natgemaak het.
En waarom het die onnutsige ding so baie gelag? Van bo-op die berg kon hy duidelik al die kattekwaad sien wat hy aangerig het. Dit was vir hom al te snaaks.
Hy sien hoedat die tier dood onder die krans lê en hoe die arme boer sukkel om daar te kom, en hoe die takke van die bome sy klere skeur. Hy sien hoedat die perde weghol omdat niemand na hulle kyk nie; hy sien hoedat die rawe se neste besteel word terwyl die rawe agter die perde aanvlieg; en hy hoor hoedat die skape jammerlik bler omdat Wolf onder hulle is, terwyl die wagter voëlneste soek.
Ha! Ha! Ha!" juig Hasie. Ek het dit alles gedoen. Slim Hasie! Ek is tog so slim! Ha! Ha! Ha!"
Toe begin hy weer opnuut lag, en hy lag en lag en lag totdat-ja, dis waar- - totdat sy lip bars.
Ek jok nie. Van daardie dag af het elke hasie
'n gesplete lip. En as jy my nie glo nie, moet jy maar self gaan kyk dit wil sê as jy vir Hasie kan vang, eendag as hy op soek is na nuwe avonture. -
TOEPASSING
(1) Watter van die volgende sinne beskryf Hasie die beste?:-
(a) Hasie was sommer 'n mooi diertjie. (b) Hasie was 'n liewe, onskuldige diertjie.
(c) Hasie was 'n baie dapper diertjie. (d) Hasie was 'n mooi, maar baie skelm en onnut
sige diertjie. (2) Hoekom het arme ou Tier so gebewe? Wat het Hasie gedoen om hom te help? (3) (a) Waaraan sal jy altyd dink as jy na Hasie se
gesplete lip kyk?
(b) Dink julle Hasie het dit verdien dat sy lip gebars het? (4) Waar sou julle na Tibet op 'n landkaart gaan soek? (5) Wanneer: (a) loop 'n mens jou rieme styf?
(b) trek 'n mens iemand se siel uit?
(6) Veronderstel jy was Hasie, Watter plan sou gemaak het na Tier jou wou opeet? (7) Wat dink jy was die atoutste ding wat Hasle gedoen
Lulliby
TV SHOW: TOKYO GHOUL: RE (S3) COUPLE: HAISE X READER RATING: CUTE + SWEET
When will I ever see Kaneki/Haise happy?