Van ‘n padda vere probeer pluk
Van ‘n padda vere probeer pluk
Jou troue, veronderstel om een van die mooiste dae van jou lewe te wees. Ongelukkig bly meeste van ons se droom troue slegs dit – ‘n droom. Die kostes wat gepaardgaan met so ‘n TROUE is meeste van die tyd buite ons bereik. En dan voel dit soms om met ‘n klein begroting jou droom troue, of selfs net ‘n skaflike affere, te he soos om van ‘n padda vere te probeer pluk. Asof jy probeer om die…
View On WordPress















