Opgeneuk en aan die sing
Opgeneuk en aan die sing
Dis 1976, ek’s ‘n haasbek sewe-jarige met bokstertjies en woon ons in ‘n grasdakhuis in Lyttleton, in die Jakarandastad, met ‘n pruimboom wat groei in die tuin. Saans kook my Ma twee emmers water vir ‘n bad vol water. Dan jaag sy onse drie deur die bad voor die water koud word. Ek skool by Juffrou De Wet in Fleur Laerskool – sy’s kwaai en nie so mooi soos my Ma nie. Als is eenvoudig, oom Niel
View On WordPress













