Al die sportsery om krieket se giere te verstaan.
"KRIEKET, nè.
’n Mens moenie jou bek te vol hê daaroor as jy nie al die nukke en giere daarvan behoorlik verstaan nie. En as jy ál krieket se nukke en giere behoorlik verstaan, wel ...
Gaats, ek wou sê dan’s daar stellig min plek vir enigiets anders in jou verstand, maar ek sou verkeerd wees."









