Ons mense is nie só nie, is hulle?
Ons mense is mos nie so nie ...
Die oom het toe nie geprosedeer nie. Dis nou die oom Jasper wat ek maandag in die apteek raak gehoor het toe hy so gal af gegaan het oor rumoerige bure. (Die einste jongmense wat mý ook slaaplose nagte gee!) Toe ek vanoggend die plaaslike koerantjie oopvou, wat kry ek daar in die briewe kolom? Die einste oom Jasper se klaaglied! Ek deel dit hier, want ek dink die oom het ʼn punt beet: “Nee, ek…
View On WordPress















