
#dc comics#dc#batman#bruce wayne#dick grayson#batfam#tim drake#dc fanart#batfamily




seen from Malaysia
seen from China

seen from United States
seen from Georgia
seen from T1

seen from China

seen from Germany

seen from Germany

seen from Türkiye

seen from Canada
seen from Russia
seen from China
seen from Germany
seen from United States

seen from Netherlands

seen from United States

seen from United States
seen from Austria
seen from United States
seen from Greece
Vrystaat snerpend koud.
Ver.
My vorige lewe.
Ek verlang.
Ek sit vas op die oortreffende trap oormoeg oormatig ek oortref alles oor en oor behalwe myself
Nomade
Jy het die pad gevat - immer op toer tonnel jy wêrelde vol kom op vir lug in die Ju Ming Museum-park blaas ʼn soen vir ʼn Italianer vanwaar jy sit op die trap voor Orcus se mond in Montreal haak jy en Klara by mekaar in om nie te gly op die yslaag op die sypaadjie nie in Stellenbosch laat jy jou hart ʼn draai gooi vertoef ʼn wyle en word lief en toe’t jy weer die pad gevat nee, dié keer het die pad jou gevat liefste Dot, stuur tog vir ons jou mooiste poskaart as jul gesettle is daaikant -- Nandi Lessing-Venter
Lewensuittreksels:
"Ek is opsoek na die Hennie Heilbot van my bestaan. You know, the Lost Ark that I must raid. The Galactic Empire in my galaxy that I must defeat. Das Schlaraffenland, dass ich entdecken muss." "Ah. Soos die Adam van jou Eden?" "Hmmmja. Behalwe, dat ek vermoed Adam vir Eva bedoel was, en nie vir Lilith nie."
Sukkel om te skryf sukkel-skryf stuk verstik voort Die potlood; die soeklig wat die skeepswrakwoord ontdek: Hoeveel waarde het 'n stukkende woord? Die betekenis sal mos in die soeklig se skadu verdwyn en die halwe woord sal stadig van die papier af wegkwyn.
Ek onthou. Ek het jou verloor. Iewers tussen Februarie, Maart, April.
Iewers tussen toe en nou.
Ek sit vas op die oortreffende trap
oormoeg oormatig oorkreatief ek oortref alles
oor en oor
behalwe myself