So iets awesome het vandag gebeur! Die beste Klein groot sussie in die wêreld het die werk gekry wat sy wou gehad het! Ek is so trots op jou @mandzsorour jy verdien dit regtig en al daardie kindertjies gaan so jou wees dat hulle die beste arbeidsterapeut in die wêreld het. Ek is so lief vir jou my sussie. Ons gaan dit lekker die naweek vier! #bestfriend #sisterlove #soveelliefde #trotstesussieooit











