Vertel my iets...
Tell me something...
‘n Koelte daal oor die Kaap, jy voel dit met elke vroegoggend asemteug, sien dit in die draakasempies wat jou lippe ontsnap. Ek sit op die bank en werk, (post Covid voordele) die voëltjies in die herfsgekleurde roomysboom buite my venster chirp, elkeen besig met sy eie werksdag. Een pluk n takkie; vir die nes. ‘n Ander een maneuver sy landing tot onder die afkak, en kyk vir ‘n wyle retories in my…
View On WordPress


















