16/02/13
Ek wil jou gesig skilder met woorde voor dit laat is.
Ek smag na jou, handvashou dit sal my hartvuur blis.
Verlate en alleen soos daardie aand en ons laaste kus.
Ek is nou weer reg en vanaand slaap ek sag en gerus.

Kaledo Art

Janaina Medeiros
Sweet Seals For You, Always
Stranger Things
sheepfilms

No title available
2025 on Tumblr: Trends That Defined the Year
Show & Tell
Mike Driver
Lint Roller? I Barely Know Her
Xuebing Du

No title available
Misplaced Lens Cap
ojovivo
No title available

JBB: An Artblog!
Sade Olutola
Monterey Bay Aquarium
RMH
Keni
seen from United States
seen from United States
seen from United States

seen from United States

seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States

seen from United States

seen from United States

seen from United States
seen from United States

seen from United States
seen from India
seen from United States

seen from Türkiye
seen from Russia

seen from Greece

seen from Italy
seen from Canada
@dieskaap
16/02/13
Ek wil jou gesig skilder met woorde voor dit laat is.
Ek smag na jou, handvashou dit sal my hartvuur blis.
Verlate en alleen soos daardie aand en ons laaste kus.
Ek is nou weer reg en vanaand slaap ek sag en gerus.
Alien kitty ~ La
Jonk dronk en vol van vreugde, lewe jou lewe, sing jou “song” en huil seun, die lewe word nou donker en waar….
Reën in die Bosveld
D. J. Opperman
Lang maande lê die reënboog
in 'n miershoopgat gekrul,
blink en nat soos 'n voël se oog.
En winternagte as die steenuil fluit,
blaas 'n wit os op die rivier
dik mis teen riete en die walle uit.
Maar een middag bulk hy in die poort, swaai boos
sy horings oor die klowe,
en uit 'n miershoop vlieg die voël omhoog.
My American crew entry of this year... This collection of a rock n roll teddy boy, on a real bad-ass fuckboy fellow barber and friend of myself, @jonnybarberjoel He rocks this like a baas... Dankie almal wat in my fokken glo, mal jaar wat voorlê #onlyclassicnoshitandlines #onlyclassicnoshit #teddyboy #rocknroll #friends #fuckboy #fresh #flush #rukenrol #hair #style #flattop #pompadour #fly #connoisseur #competion #men #style #guys #barbershop #barber #barbering #barberlife #capetown #capetownbarber #cpt #barbersoftheworld #bosa #americancrewsa #flush #allstarchallenge #ionlyusewahl Photographer: @bennie_wessels Product: gel to blowdry and heavy hold pomade to style
My American crew entry this year... Ylthis collection of a rock n roll teddy boy, on a real bad-ass fuckboy fellow barber and friend of myself, @jonnybarberjoel He rocks this like a baas... Dankie almal wat in my fokken glo, #onlyclassicnoshitandlines #onlyclassicnoshit #teddyboy #rocknroll #friends #fuckboy #fresh #flush #rukenrol #hair #style #flattop #pompadour #fly #connoisseur #competion #men #style #guys #barbershop #barber #barbering #barberlife #capetown #capetownbarber #cpt #barbersoftheworld #bosa (at Cape Town, Western Cape)
Millenium konte.
Julle is n Generasie wat daarop lui en aandring dat alles op jul skote net neer moet plunder... Ek is deel van julle tyd, maar my siening is anders. Van voor skool af was dit in ons kele afvorseer dat ons as jong wit mans moet Universiteit toe gaan om suksesvol te wees. Op skool was dit ons dryfkrag teen ons beste maat Lebohang wat van graad 4 af langs jou gesit, pis en eet het. So nimmer te meer maak jy dit tot op Potch-se-lekker-fokkol-graad-kry-nie-kampus en jy jou uitblinker maak dit vang graad na 5jaar se swot en jou ouers se opgespaard pensioen opneuk aan n BA graad, verwag jy n verdomde salaris van 20+. En dan kry jy dit nie kwansuis omdat jy n blanke man in Suid-Afrika is. Skrik verdomp wakker man. Ons het almal iewers daaronder begin en ons hande blase gewerk om te kom waar ons is. Dis n n maklike passiewe onverantwoordelik antwoord om te sê :"dis omdat ek wit is, daar's nie werk vir ons nie". Jou Poes my bra. Iemand moet dit vir jou fokken skree aangesien Fokofpolisiekar nou n verfokking van genot geraak het. Ervaring en kundigheid het my vandag gekry waar ek is. 28 en ek het 2 barbier winkels. Jissas heel duidelik is ek nie n ingenieur of bio-tegnoloog nie, maar ek's vrywillige om enige iets te doen om nie op my gat te sit nie... Hierdie mentaliteit maak dit maklik om sulke verkakte stront uit jul duime te suig soos oorlog. Die eens bedrukte en minderbevoorregte gemeenskappe en mense van Suid-Afrika het nie tyd vir sulke kak nie. Jou irrasionele paranoïes gedrag sal wel tot dit lui. Kyk ek sê nie vir n enkele oomblik dat grondhervorming of plaasmoorde reg is nie. Ek dink egter dat as ons al is ons net hoeveel teen die res, wat ook n kak verskoning is, nie kan saam staan as n nasie en volk nie. Sal die land op sy moer kry. Dit is egter my land, my taal. My erfenis. My Suid-Afrika. En ek verkies om nie dieselfde vertraagde (foute waarvoor ek nou so hard betaal) te maak nie. En na n rassistiese, gewelddadige uitweg te draai nie, want dit het nie gefokken werk nie. Geskiedenis het dit al menigde male bewys. Dis sulke dose soos julle en elke Jan Rap en sy maat wat ons gaan vermoor met julle haatspraak en kak.
He might still be a kid in barbering, but his proper.... I've had the honour to work with some super rad cunts over the years, but this guy is the, top doos. Talent to the point of no return. He pisses classical haircuts, he drinks shaves by the pints and cuts modern like a baas. Tx for teaching me alot about myself with your soft touch, and kind personality, you humble bastard you... Gonna miss you Brandy poo. Follow him @_brandon_ross his going to be huge... #hair #brahs #friends #style #thatguy #thoseeyes #freah #flushasfuck #barber #lekkertes #instagay
That I'll quiff and flattop you up as fuck, flushness cuts.... @wolf__life__ inspired me. He fucking bangs out these cuts all day... Nice duck ass to help this badass cut. Go fly boy, fuck people, drink beer and run wild... #flattypatty #flushasfuck #faf #fiber #FLUSH #barber #quiff #pompadour #clipperovercomb #masekinders #lekkertes #flattop #coo-coo #ninja #rocknroll #hair #hairstyles #style #breakfast (at Cape Town, Western Cape)
A mother is a boys heart and soul. She motivates, listens, criticizes and supports ones dreams and aspirations... But a granny is a different story she spoils and doesn't listen, she's a rebel with a cause... #gran #grandmother #mother #mom #kids # baby #freestate #jymoetweet
If you are lucky enough to meet the right woman, and she’s stupid enough to fall in love with you, you hang onto her like a son of a bitch.
- Dr Andy Brown
n Rymskema oor pa raak en die verhouding wat gepaard gaan..
Vir jou sal ek blomme pluk.
Fokken spoeg sluk
Kliphard druk
N liefdes produk
Vroeg opstaan en laat lê
Jou teen my bors vas druk nè
Goed doen al is ek pe
of as jy skree whe wheeeee
Lief jou is wat ek sê
Hou nou op
Skree spoeg en skop
Pappa drink nog n dop
Mamma voel soos n flop
Als raak makliker en jy beterweterig
Met jou baba glimlag op jou gesig
Tot Die beste van ons vermoë is ons plig
Als doen vir jou want ons is liefdes gretig
Dat jy ook kan sien wat ons sien, die lig
So ek dig maar die gedig.
Die deur moer toe
Liefde of Hoe
Oppas jy gaan ontplof Sjoe
Kan Aldie Agressie Proe
Jy raak ook al hoe gryser
As ons 3 lê en ed luister
N harte pleister
En al ons dinge duister
Lief vir jou is wat ek fluister
Skop skiet en donner
Wat ek Wonder
Sonder jou sal ek ponder
Flip ek raak alweer Ronder
Liefie help my net
Slaap saam my ini selfde bed
Alby doen alweer als, of het
Wel sys ons sin, volgens die wet
Sal jy my van dit kan red
Lang trane
Wisselkoers en -bane
Verander flippen Lane
Aspris mis Slane
Mamma se muis
Pappa se pikedeis
N Liefdes vuis
N beskermer in die kombuis
As ons dit ooit wys
Tjoef tjaf
Lady blaf
Borris is Laf
Ouma May se Graf
N naamgenoot
In jou in gekerf met loot
N naam wat nooit sal dood
Op n vlag en n vloot
N Herdenking skoot
Vas druk vry
Ek gaan vir altyd hier bly
Wel dis Okay
Lief vir jou en May
Jy blom het ons bymekaar gebring
"Perfect" vir jou oor en oor gesing
Jy's my ou lyfie en sys my dingetjie ding
N tyd van verhoudings genesing
2 mense bymekaar gesmelt en nou n enkeling
Lief vir julle twee dames
#RianVanSkaap
#gedig #afrikaans #pa #lekker #kaapstad #digter