Micheal Jordaan se moeilike taak by Mxit
Micheal Jordan die hoof as FNB gaan voorsitter word van die kletsdiens Mxit.
Facebook het Mxit verby gesteek vir die gewildste sosiale netwerk in Suid Afrika.
Facebook het 9.4 miljoen gebruikers en Mxit het 6.8 miljoen gebruikers laste jaar.
Micheal sê dit is sy doel om die kliënt databasis te verhoog voor Whatsapp and BBM.
Micheal se nuwe huis is by stellenbosch, naby die hoofkantoor.
















