Boek + Boek = Boekrak!
Ek gesels gereeld in hierdie rubriek oor my boeke. Of dit nou boeke van vandag, gister of eergister is: Kookboeke, storieboeke, naslaanboeke of verse - solank dit net boeke is!
Ek is stadig maar seker besig om rakke vol boeke te pak. Oues en nuwes. Boeke met blink omslae, ander met gelerige blaaie. Boeke met wyshede ander met mooi foto’s. Stories of resepte, reise of geskiedenis. Of iets vir kinders ... Boeke is soos kinders wat in ons sorg geplaas word Iets wat boeke nooit voor vra nie, net soos kinders, is om afgeskeep en eensaam in ‘n stowwerige, donker stoorkamer…
View On WordPress











