Ander onderskeidende topografiese kenmerke is die Kaapse Plooiberge van Vrystaat. die suidelike kusstrook en, noord van hierdie berge, die breë droe kom van die Groot-Karoo, wat tienduisende vierkante kilometer beslaan.
Suid-Afrika is een van die droër lande van die wêreld. Die gemiddelde reënval is 464 mm per jaar, vergeleke met 'n wêreld- gemiddelde van 857 mm. Die weskus en Suidwes-Kaapland (rondom Kaapstad) is winterreënstreke en in goeie jare kry die suidelike kusstrook deur die hele jaar reen. Die reenval van die res van die land is meestal beperk tot die somermaande en gaan dikwels vergesel van dramatiese donderstorms. Die reënval is egter wis- selvallig (die land is onderhewig aan lang- durige droogtes) en daar is groot streek verskille in die neerslag: die oostelike kusgebiede kry sowat 1 000 mm per jaar en die weskus minder as 200 mm. Onge- veer 65 persent van die land kry minder as 500 mm per jaar, wat beskou word as die minimum vir suksesvolle droëlandge- wasverbouing.
fend prominente snoer van berge en heu- wels wat as die Groot Platorand (Groot Eskarp) staan. Die berge is op hulle grootste in die ooste, waar die Dra- kensberg hoër as 3 300 m word.
Suid-Afrika het geen mere nie en slegs 'n kwart van die het die voordeel van standhoudende riviere, waarvan die meeste is aan seisoenale riviere beloop ongeveer die helfte van dié die Zambezirivier, wat die gemeen- skaplike grens tussen Zambie en Zimbab- we vorm. Verreweg die grootste rivier is die Oranje, wat in die hoe Drakensberg in die ooste ontspring en oor 2 000 km wes waarts tot in die Atlantiese Oseaan vloei en algaande feitlik die hele sentrale plato, of 47 persent van die land se oppervlakte,
dreineer. Onder die ander groot riviere tel die Vaal, die grootste takrivier van die Oranje, die Limpopo, wat 'n deel van Suid-Afrika se noordgrens vorm, die Tu gela in Natal, die Letaba in Noord-Trans- vaal en die Caledon in die Oranje-
Oor die algemeen het die land 'n baie lekker klimaat: warm, gematig, sonnig (die gemiddelde sonskyn wissel van 7.5 tot 9,4 uur, afhangende van die gebied) en sonder groot temperatuuruiterstes. Van- weë die hoogte van die plato is die binne- land koeler as die meeste ander dele van die wêreld wat tussen dieselfde breedtes lė. (Temperature van 12 °C is egter al gemeet.) Die gemiddelde temperatuur van Pretoria is 17,5 °C, terwyl die van Kaapstad, wat 1 600 km verder suid lê, slegs 'n halfgraad minder is. Die tempera- ture van die oostelike kusgebiede is war- mer as dié van die westelike gebiede, van- wee die invloed van onderskeidelik die Mosambiek, Agulhas- en die Benguela- stroom. Durban en die landstreek noord en suid daarvan is warm en vogtig in die somer, terwyl Kaapstad 'n Mediterreense klimaat het met heersende, en soms baie sterk, suidoostewinde gedurende die so- mer. In die winter is daar soms sneeu op die hoër Kaapse berge, maar op die Drakensberg-platorand is dit 'n gereelde verskynsel.
Pretoria en Johannesburg het helder, wolklose winters met meestal warm dae vloed. Die gesamentlike afloop van al die en koue nagte.
Die inheemse plantegroei van Suid- Afrika is, in die breë gesien, die woestyn- en halfwoestynstruikgewas en -vetplante (waarvan talle met die kort reenseisoen in die lente dramaties blom) van die wes- kus en Karoo; die immergroen, botanies uiteenlopende struikgewas van Wes- Kaapland, gesamentlik bekend as fynbos; die digte doringsavanne van die noordeli ke en oostelike dele van die land (Bosveld); die gematigde en dikwels boomlose grasveld van die hoogliggende sentrale binneland; en die relatief klein kolle natuurlike woud in die suidelike en oostelike kusgebiede.














