Woordeskat 012: Die Kop - The Head
die kop, koppe - head
die skedel, skedels - skull
die haar, hare - hair
die oor, ore - ear
die oordrom, oordromme - eardrum
die gesig, gesigte - face
die voorkop, voorkoppe - forehead
die wang, wange - cheek
die ken, kenne - chin
die kaak, kake - jaw
die oog, oë - eye
die neus, neuse - nose
die mond, monde - mouth
die lip, lippe - lip
die tand, tande - tooth
die tong, tonge - tongue
kort, korte - short
lank, lang - long
maer, maer - thin
dik, dik, comparative=dikker - thick
bruin, bruine - brown
blond, blonde - blond
swart, swart - black
aantreklik, aantreklike - attractive
pragtig, pragtige - beautiful
om te knik, geknik - to nod
om te skud, geskud - to shake
om te hoor, gehoor - to hear
om te luister, geluister - to listen
om te knipoog, geknipoog - to blink
om te sien, gesien - to see
om te kyk, gekyk - to look, watch
om te kou, gekou - to chew
om te byt, gebyt - to bite
om te eet, geëet - to eat
om te smaak, gesmaak - to taste
om te lek, gelek - to lick










