‘n Voorbeeld van die Werklike Wêreld - A Real World Example
die rassekonflik, rassekonflikte - racial conflict
die konflik, konflikte - conflict
tussen - between, among, amid
wit, witte, comparative-witter - white
die minderheid, minderhede - minority
minder, minder - less, lower
die meerderheid, meerderhede - majority
meerder, meerder - more, major
die land, lande - country
die geskiedenis, geskiedenise - history
die politiek, x - politics
om te oorheers, oorheers - to dominate
die tema, temas - subject, theme, topic
die hoogtepunt, hoogtepunte - climax, zenith
hoog, hoë, comparative=hoër - high
die punt, punte - point, dot, spot
om te bereik, bereik - to reach, achieve
die apartheid, x - apartheid, apartness
die bewind, x - rule, reign, administration
die negentien-negentigs, x - 1990′s
nasionaal, nasionale - national
die party, partye - party
om te kom, gekom - to come
x, verskeie - multiple, several
die stelsel, stelsels - system, method
om te instel, ingestel - to institute, establish
gegrond op - founded on, grounded on
die grond, gronde - ground, earth
die ontwikkeling, ontwikkelings - development, evolution
*helaas - alas (there was a typo here)
die x, wette - legislation
suiwer, suiwere - clean, pure
om te afskaf, afgeskaf - to abolish, do away with
lank, lang, comparative=langer, superlative=langste - long
soms - sometimes, occasionally
gewelddadig, gewelddadige - violent
die stryd, stryde - fight, struggle
die mens, mense - human, person
die leiding, leidings - lead(ership), management
om te neem, geneem - to take
die Indiër, Indiërs - Indian
die Suid-Afrikaner, Suid-Afrikaners - South African
Afrikaner, Afrikaners - African, Afrikaner
om te deelneem, deelgeneem - to participate, take part in
om te deel, gedeel - to share, divide, distribute
buitelands, buitelandse - foreign
die druk, drukke - pressure
belangrik, belangrike - important
die faktor, faktore - factor
uiteindelik, uiteindelike - ultimate, eventual
die aftakeling, aftakelings - decay