Hoekom val bome om?
Hoekom val bome om?
Hulle word oud en swak, nee ek dink actually nie so nie. Ek dink bome val as gevolg van eksterne faktore.
Hulle word van binne af opgevreet deur insekte. Dit vreet elke grein van die boom op tot dit so hol is binne dat die kleinste briesie die krag het om ‘n bosreus tot ‘n val te bring of soos die een hier voor my, te knak. Wanneer daardie bas eers geknak is sal die boom, of, nooit weer groei…
View On WordPress










