Gif/Poison/Ityhefu by US Woordfees. Begin vandag! NATI • Nasionale Afrikaanse Teater-Inisiatief Kingdom of the Netherlands in South Africa Tinarie van Wyk Loots, Mbulelo Grootboom, Mahlodi Kenny Rakotsoane R130 | R150 by die deur Koop nou op Computicket hier 02 March 18, 15:00, Hoërskool Cloetesville 03 March 18, 20:30, Hoërskool Cloetesville 04 March 18, 10:00, Hoërskool Cloetesville 85 min GIF / POISON / ITYHEFU Moontlik gemaak deur NATi en De Koninkrijk der Nederlande, Vrystaat Kunstefees, US Woordfees en Kunste Onbeperk Regie: Erwin Maas Teks: Lot Vekemans Vertaling: Willem Anker Stel- en beligtingsontwerp: Guy de Lancey en Michael Garbett Verhoogbestuur: Michelle Hetzel Musiek: Mahlodi Kenny Rakotsoane Die storie is eenvoudig, die gevolge nie. Ná jare ontmoet ’n man en vrou mekaar weer by hul kind se graf, maar hulle is ander mense – hy het aanbeweeg, sy nie. Hulle het ’n kind verloor, toe hulleself, toe mekaar. Hoe nou? Nico Luwes skryf in Volksblad: ‘Hartroerend … toeganklik … briljant.’ Dié bekroonde internasionale treffer uit Nederland is nou al in 12 tale vertaal. Die teks is hoofsaaklik Afrikaans, maar bestaan uit ’n mengsel van Afrikaans, Engels en isiXhosa. Mens hoef egter nie isiXhosa te kan volg nie; dit behels baie kort stukkies wat in die ander tale herhaal word.