Hie's hulle nou ! Aan almal wie nog nie die album het, check'it solank uit op ReverbNation. Sal binnekort available wies vir purchase op Rymklets Republiek..vir nou, enjoy die rympies, check die klankpatroontjies, vaar saam met die floei, ontvang die boodskap, en LAT HIP HOP JOU OPLIG..! (^^,) -Rimestein #LatHipHopJouOplig #AfrikaansHipHop #Rymklets #Digkuns #Rap #Rimestein #OnsStaanOpVirHipHop #CPTHipHop #afrikaaps #Kaapstad #CapeFlats #Emcee #SeremonieMeester #Woordspeel #Kreatief #Rymskeppend #Producer #Beatmaker #Writer #Poet #Poetry #Poësie #KlankEnVers (at Lentegeur Mitchell's Plain)











