groot VIS stories
Ek onthou as kind was daar een keer ‘n getekende spotprent in die huisgenoot. Twee vissermansvroue sit en gesels in die sitkamer terwyl hul tee drink. Bo die een vrou se kop was ‘n bubble met ‘n pyltjie na haar mond wat sê: “hier kom hy alweer met een van sy groot vis stories”! Die ander dame het haar kop so half agteroor gegooi en uit haar maag gelag, so asof sy presies geweet het waarvan haar…
View On WordPress

















