TBC
Gisteraand sit ek die girls in die bed. Hulle het net begin kalmeer toe Heila ewe skielik “onrustig” raak… Sy laat sak haar linker arm terwyl sy wild met haar regter arm in die rondte draai. Dan lig sy die linker arm terwyl sy aanhou draai en draai met die regter hand.
Was vir ‘n oomblik effe bekommerd, maar toe besef ek wat gaan aan. Ek vra haar wat maak sy? Nee sê sy, sy oefen om te katrol……
View On WordPress







