Woordeskat 008: Rigtings - Directions
die noorde, x - north
noord, noord - north
die noordooste, x - northeast
noordoos, noordoos - northeast
die ooste, x - east
oos, oos - east
die suidooste, x - southeast
suidoos, suidoos - southeast
die suide, x - south
suid, suid - south
die suidweste, x - southwest
suidwes, suidwes - southwest
die weste, x - west
wes, wes - west
die noordweste, x - northwest
noordwes, noordwes - northwest














