Kekkelbek is tjoepstil.
In opdrag van Toeka-tokkel skryf ons oor EERSTE troeteldier of stokperdje.
Miskien het dit begin met wandelroetes doen – maar ek is oor die kop geslaan met stap. Moet ons nie maar iets oor en oor doen as dit die eerste keer lekker was nie? My fiksheidhorlosie trek rooi strepe as ek nie by tien duisend treë per dag uitkom nie.
In 2000, net nadat ons wye-oog, die grootskrik van die Mellinium…
View On WordPress











