•|290319|• Dit was makiti, dit was draai. Rondom-talie rond geswaai, hare waai en trane rol. “Two-step” en jol. Twee siele is nou een, sy het “ja” gesê vir siel, murg en been. Hy het belowe om haar lief te hê en sy’t geantwoord met ‘n soen. Fees was daar gevier oor hierdie Godgegewe huwelik. Saam gelag, saam gehuil, saam gekuier tot ‘n middernag. Die Koningskinders is ingewag, deur Liefde en Vrede en ‘n lang gekukkige lewe. -f . . #mulverlief #mullermakiti #troutyd #itsbeenreal #weddingvibes #imsohappy #mypeople #mrandmrs #beautiful #vosverhale #digter #digkuns #afrikuns #afrikaans #instagramgedigte #feesverhaal #tweesieleiseen (at Lace on Timber) https://www.instagram.com/p/Bvojqy8h_ub/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=vevul8bad18t








