‘swipe’ links Lees gerus —» #vosverhale #digter #digkuns #somsdig #skryf #hart #afrikaans #taalvanmyhart #leweopgenade #lief #dromer #gered #geliefd #genees https://www.instagram.com/p/BtxiBlBBNZm/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1adq99qvmsdt0

seen from New Zealand
seen from United States
seen from United States

seen from United States
seen from China
seen from China

seen from United States
seen from China
seen from United States
seen from United States

seen from United States
seen from United States

seen from United States

seen from United States
seen from Germany
seen from China
seen from United States
seen from Azerbaijan
seen from Russia

seen from Italy
‘swipe’ links Lees gerus —» #vosverhale #digter #digkuns #somsdig #skryf #hart #afrikaans #taalvanmyhart #leweopgenade #lief #dromer #gered #geliefd #genees https://www.instagram.com/p/BtxiBlBBNZm/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1adq99qvmsdt0
Uittreksel uit ongeskrewe verhale
“Dit is só seer” sê sy met ‘n goed weggesteekte snik. “Ek weet” sê hy half konfronterend. “Hoekom waarsku niemand jou van hierdie seer nie?” Dit raak vir haar moeiliker om die trane en die snikke weg te steek. “Wanneer bome vrugte in oorvloed dra, dink hulle nie meer aan die dae toe hulle gebloei het nie”, troos hy en vir ‘n oomblik is sy glimlag deursigtig. Sy besef hy steek iets weg; dalk is dit omdat sy dimpels nie só diep duik nie en sy oë meer as gewoonlik blink. Hy verskuif sy staar na die grond en probeer met als in hom om haar beter te laat voel. As haar trane net in ‘n glimlag kan verander sal hy meer as tevrede wees. Hy hou nie daarvan om haar só seer te sien nie.
“Bome bloei nie alleen nie” breek sy die stilte wat grens aan ongemaklik. Sy oë ontmoet haar diep bruin oë en haar dimpels duik dieper soos haar glimlag breër raak. Hy besef sy sien deur sy glimlag en hy kan dit nie meer keer nie. Die traan rol oor sy wang soos hy sy kom in ‘n ander rigting draai. “Jy hoef nie alleen hierdeur te gaan nie” verklaar sy soos sy, sy kop terug draai dat hulle oë weer ontmoet. Haar trane kan sy in elkgeval lank reeds nie meer keer nie. “Dammit ek is besig om verlief te raak op jou” sê hy sonder om te dink. Hy skrik vir wat hy sê, asof dit anders klink wat dit doen soos dit in sy kop herhaal van die dag wat hulle ontmoet het. Sy besef hy het nie gedink voor hy praat nie en sy antwoord vinnig “ek wag al van die dag wat ons ontmoet het om dit vir jou te sê”...
25.365 Ek geniet my eie geselskap - soms is ek snaaks ook. Vandag gaan aan my. #dankbaar #gunsteling #weesliefvirjouself #snaaks #vosverhale #2k19 #thankful #favourite #loveyourself #funny #foxtales 📸: @herfsbruinbeer https://www.instagram.com/p/BtEFYmMhj1f/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1l60kbxt2rmcj
23.365 Zinea, ‘n rooi-haar-gunsteling. Ek is dankbaar vir haar en haar sin vir humor. En sy is darem ook nie te oud nie. #gunsteling #altydlag #jonkvangees #26isregtigniesooudnie #vosverhale 2k16 #favourite #alwayslaughing #youngspirit #26isreallynotthatold #foxtales https://www.instagram.com/p/Bs_UdyYBPmE/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1b2895y0qgjvd
19.365 Gemeenskap. ‘n Groep mense wat saam sosiaal verkeer tedanke aan dieselfe geloofsoortuiging. Ek is dankbaar. #dankbaar #gemeenskap #goeietye #vosverhale #2k19 #thankful #community #goodtimes #foxtales https://www.instagram.com/p/Bs0sU1dBSXk/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=cemimnibfw50
18.365 Janus, baas tog pret. #gunsteling #dankbaar #baas #pret #vosverhale #2k19 #favourite #thankful #boss #fun #foxtales (at Toro) https://www.instagram.com/p/BsyW6HqhmmZ/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=rmlxgxwwnjub
16.365 Colette is ‘n gunstelling. Sy het ‘n gawe om te skryf en ons deel ‘n liefde vir Afrikaans. #gunsteling #dankbaar #skrywers #vosverhale #2k19 #favourite #thankful #writers #foxtales #afrikaans (at Shofar Potchefstroom) https://www.instagram.com/p/BstONfkhdPJ/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1lt6n3sdyhmmo
15.365 Hierdie têkkies stel nooit teleur nie. Doen dit net. #dankbaar #gunstelling #tekkies #doenditnet #vosverhale #2k19 #nike #thankful #favourite #justdoit 📸: @herfsbruinbeer (at Potchefstroom) https://www.instagram.com/p/Bsqa96Nh7mN/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1ltwfhthiokba