Jaffle™
Ja, jy lees reg. J A F F L E met die ™ daarby. Want dit is wat dit is. Dit is nie onderhandelbaar of vertaalbaar nie, want Jaffle is die handelsnaam van ʼn stuk gereedskap.“Jaffle -pressure toaster homebrand products”- dit staan so op elke egte jafflepan Net soos bv. Facebook, Google, Pritt, Tipp-Ex, Kreepy Krauly of Hoover, is Jaffle ʼn egte handelsnaam. Dit is die yster “pannetjie” (rond of…
View On WordPress







