#原廠車 #e91 #toring #tainan #taiwan #usedcar #bmwe91touring https://www.instagram.com/p/B224cbHHToDSkgHOvjvOTOm14uPvbx4Uutkl140/?igshid=gdovqewy0igp

seen from United Kingdom

seen from United States
seen from Slovakia
seen from Netherlands
seen from United States

seen from United States
seen from Spain
seen from Japan
seen from Switzerland
seen from United States

seen from Philippines
seen from United States

seen from Australia
seen from Türkiye

seen from United States

seen from United States
seen from United Kingdom
seen from United States

seen from United States
seen from China
#原廠車 #e91 #toring #tainan #taiwan #usedcar #bmwe91touring https://www.instagram.com/p/B224cbHHToDSkgHOvjvOTOm14uPvbx4Uutkl140/?igshid=gdovqewy0igp
CAKE BAKING AND ICING CLASS
A Complete hands-on and a professionally guided class where you shall learn to bake your cake and decorate it too!!
The Perfect Sponge Cake: With Eggs And Eggless Flavours Of The Sponge Cake: Vanilla And Chocolate Torting, Soaking, Layering, Filling And Frosting Hands-On Practice With Fresh Cream Using Assorted Nozzles Fresh Cream Roses And Some Simple Flowers Chocolate Garnishes Decoration Of 2 Cakes – Fresh Cream Fruit Cake, Dutch Truffle Chocolate Cake Variations – Pineapple, Strawberry, Mango, Litchi, Kiwi, Mixed Fruit, Black Forest, Butterscotch, Caramel, Cappuccino, Orange
Ada hal yang sulit di rasakan bila kita bersama tanpa mementingkan status apapun. Yang terasa hanyalah bahagia, dalam kebersamaan. . . #toring #Puncak #Bogor #Metro #persahabatan #malam #yogishadika
jatuh cinta sendirian. . . #jatuhcinta #Puncak #gunung #toring #metro
Moni? Moni Toring?
Booooooored
Toring
‘n Toring wat met die prag van die heelal voor my uit rys ‘n Toring wat trots, beeldskoon, en altyd sterk staan Niks sal ooit die struktuur kan hinder nie Die verf het al verweer, maar deur alles bly dit asemrowend Ek hoor hoe die wind soos ‘n swanger lied rondom die toring fluit Fluit-fluit, die storie sal nooit vir my uit
Bewondering en nostalgie Liefde en eindelose verlanging Ek kan die toneel perfek onthou Die dag toe ek nog langs die toring kon staan met trots ‘n Skadu wat myle gestrêk het En alles rondom beskerm het van die warm son af
Ek het opgegee op die idee van ‘n verweerde toring Ek sal die toring stuk vir stuk weer verf Verf met liefde Verf met trots Verf met my bloed
Te veel ooloë is al geveg Te veel smart is al on nodig gespat teen die ruite Ek kan van vêr af sien hoe ‘n lamp nog binne flikker Ek gaan inbars en die flammetjie bak met my hande Ek gee nie om hoe warm en seer dit is nie
Soos ek weer voor die toring staan sien ek hoe sy struikel teen die wind Ek kan sien hoe die elemente haar probeer oorwin Niks sal my toring ooit onder kry nie Niks sal my opinie ooit verander nie Die struktuur sal veraltyd vir my staan
Nou lê ek en droom elke aand Alleen in my bed vol flinders en rose Aan my liefling toring My ware geluk en krag, krag wat nie vernietig kan word nie ‘n Toring wat my skeiling gegee het toe die wêreld my wou vernietig