horcht, ihr himmel, ich will reden!
die erde höre, was ich zu sagen habe!
wie regen wirke meine lehre, meine rede belebe wie tau -
wie tautropfen das grüne, wie regenschauer die saat!
dtn 32,1-

seen from Malaysia

seen from India

seen from United States
seen from China
seen from Norway

seen from Austria

seen from United States
seen from United States

seen from Australia

seen from Malaysia

seen from Hong Kong SAR China

seen from India

seen from United States

seen from China

seen from Austria
seen from United States
seen from United Kingdom

seen from United States

seen from Czechia

seen from Czechia
horcht, ihr himmel, ich will reden!
die erde höre, was ich zu sagen habe!
wie regen wirke meine lehre, meine rede belebe wie tau -
wie tautropfen das grüne, wie regenschauer die saat!
dtn 32,1-
"Nec inveniatur in te qui lustret filium suum, aut filiam, ducens per ignem: aut qui ariolos sciscitetur, et observet somnia atque auguria, nec sit maleficus, nec incantator, nec qui pythones consulat, nec divinos, aut quærat a mortuis veritatem. Omnia enim hæc abominatur Dominus, et propter istiusmodi scelera delebit eos in introitu tuo." Let no one be found among you who sacrifices their son or daughter in the fire, who practices divination or sorcery, interprets omens, engages in witchcraft, or casts spells, or who is a medium or spiritist or who consults the dead. Anyone who does these things is detestable to the Lord; because of these same detestable practices the Lord your God will drive out those nations before you.
Deuteronomy/Deuteronomium 18:10-12
As Deuteronomia en jy 'n nuwe vrou vou, moet jy 'n leuning aan jou dak maak. -Deut. 22: 8. Deuteronomia:
TOT Ooievaar in die kleinste besonderhede word in hierdie Deuteronomia bepalinge vir die daelikse lewe gemaak. So word bv. in die vyfde vers van Deuteronomia hoofstuk gesê dat 'n vrou geen mansklere mag dra nie en ook 'n man geen vroueklere nie,,,want almal wat dit doen, is vir die Here 'n gruwel in Deuteronomioo. Teen die Madonna Ma outona au Naka Me. deute trinomium in omgekeerde teen ons moeder.
In ons dagteks word weer neergelê dat as iemand 'n nuwe huis bou, hy moet sorg dat daar 'n leuning of tralie rondom die dak aangebring word, sodat iemand nie van die dak kan afval nie . Deuteronomioo val neer . Ons weet dat die huise in die Ooste plat dakke gehad het en dat die mense veral in die aandkoelte op die dakke geloop of gesit het. Begryplik was die gevaar dus groot dat sonder 'n leuning of tralie 'n ongeluk kan gebeur, waarvoor die huiseienaar verantwoordelik gehou word.
Die boek Deuteronomium bevat heelwat lesse vir die huisgesin: pligte van ouers en kinders onderling. So lees ons bv. in Deut. 6: 7: Jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan." Al die insettinge en gebooie van God moet van kind tot kindskind meegedeel word, sodat die huisgesin met God en met eer onderhou word, soos die huweliksformulier sê.
In hierdie lig wil ons graag ons dagteks toepas. Daardie leuning op die dak moes die lewe beveilig, en dit toon ons hoeveel waarde elke lewe het. Maar ons kan dit ook toepas op die karakter en die sedelike lewe van ons tyd, veral van ons kinders. Elke lewe word deur die jare opgebou soos 'n huis, en ook elke lewe het sy dak waarop ons kan uitgaan om ontspanning te geniet. Dit is die ligsy van die lewe: sy plesier en vermaak waaraan ons ook behoefte het. Maar nou moet daardie lewensdak 'n leuning of tralie hê, sodat ons nie verongeluk in ons ontspan- ning en in ons gesellige verkeer nie. Baie ouers sorg nie meer vir die leuning van die karakter nie; hulle beskou die godsdiens nie meer as noodsaaklik nie en laat hulself en hul kinders een- voudig alles toe. Ons dagteks roep ons om die leunings van die lewe en die karaktervorming te eerbiedig.
Dit is seker beter en veiliger om die vreugde, wat die Here gun, binne die leuning van die godsdiens te geniet, as op die gladde paaie van wellus en wêreldsgesindheid. Ons kan vrolik wees sowel as veilig. Maar dan moet ons leunings aan ons dakke maak.
Spr. 4:14-27.
Hierdie onderrig klankgreep het my aan jou laat dink. Kyk Deuteronomium 6:5 deur Shofar:
Die Vers van die Dag video clip is verskaf deur Shofar en fokus op die Bybelvers Deuteronomium 6:5. Om meer te leer besoek https://shofaronl
Gebed:
Vader, gehoorsaamheid is een manier waarop ek my geloof in U kan wys. Leer my hoe om nog meer gehoorsaam te wees. Vul my hart met die volmaakte liefde wat U vir my bewys het. Leer my hoe om elke deel van myself — hart, siel en krag — aan U te oor te gee. In die Naam van Jesus. Amen.
Deuteronomium vrij samengevat
Contradicties in de Bijbel? Deel1
Contradicties in de Bijbel? Deel1
categorie : religie
Contradicties in de Bijbel?
De Bijbel is Gods onfeilbare Woord, waar christenen hun vertrouwen op kunnen stellen. Zie De Bijbel: Gods Geïnspireerde Woord voor enkele redenen waarom het voor christenen logisch is om te geloven dat de oorspronkelijke boekrollen en brieven door God geïnspireerd werden.
Er zijn echter sceptici die graag willen aantonen dat de…
View On WordPress
Contradicties in de Bijbel? deel 3
Contradicties in de Bijbel? deel 3
categorie : religie
Deuteronomium 20:19 vs. 2 Koningen 3:19
Deuteronomium 20:19
19 Wanneer gij lange tijd een stad belegert, daartegen strijdende om haar in te nemen, dan moogt gij het geboomte daaromheen niet vernietigen door de bijl erin te slaan, maar gij moogt daarvan wel eten, doch het niet vellen; want zijn de bomen in het veld mensen, dat zij door u bij het beleg betrokken…
View On WordPress
Contradicties in de Bijbel? deel1
Contradicties in de Bijbel? deel1
categorie : religie
.
Contradicties in de Bijbel?
De Bijbel is Gods onfeilbare Woord, waar christenen hun vertrouwen op kunnen stellen. Zie De Bijbel: Gods Geïnspireerde Woord voor enkele redenen waarom het voor christenen logisch is om te geloven dat de oorspronkelijke boekrollen en brieven door God geïnspireerd werden.
Er zijn echter sceptici die graag willen aantonen dat…
View On WordPress