Dit wil my sommer laat knoop
Wanneer tog het knoop so mode geword? Gaan brom saam met oom Jasper daaroor in "Aspris" op rinabester.wordpress.com
Resim Engin Akyurt tarafından Pixabay‘a yüklendi Ek en ʼn vriendin kuier nou die dag in die dorp se enigste koffiewinkel, en wie sit skuins agter ons? Niemand anders as die nimlike oom Jasper nie. Ek het lanklaas in die oom vasgeloop en hier sit ons skaars paar tree van mekaar! “Wanneer het dit gebeur? Hoe het dit gebeur? Word niemand meer tuis opgevoed nie? Of in die skole? Of universiteite?…
View On WordPress














